James Orchard 42
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Orchard-straat 881, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
James Orchard 42 is 'n lieflike gesinshuis in L'Agulhas, Wes-Kaap. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n groep vriende of 'n gesin.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 3 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, terwyl die ander 2 badkamers 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n L-vormige bank en 'n TV.
Daar is 'n lieflike, ruim braai-area met gemaklike rusbanke waar gaste kan sit en ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 122
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- James Orchard-straat 881, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink James Orchard 42 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Orchard-straat 881, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap