- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanshoekweg 7, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari Water Holiday Farm bied selfsorgverblyf 5 tot 10 minute vanaf Keimoes in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n verskeidenheid avontuurdoendinge.
Verblyf by Kalahari Water Holiday Farm bestaan uit 10 chalets en 12 karavaan- of kampeerplekke. Die Plaashuis- en Dam-eenhede het elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié eenhede het ook lugversorging en bied 'n privaat badkamer en 'n kombuisie wat goed toegerus is.
Die karavaanstaanplekke is tussen die wingerde en die dam. Dit het elektrisiteitsvoorsiening en gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Die instansie bied ook 'n groot lapa-area. Doendinge op die perseel sluit swem, hengel, kano-vaart, tjoepry, voëlkyk, 4x4-roetes, bergfietsry en voetslaanroetes in die omtrek in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Malanshoekweg 7, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Water Holiday Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Keimoes Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanshoekweg 7, Keimoes, 8860, Noord-Kaap