Karoo Vrede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en geslaap op 'n pragtige plaas.
Boet P - Apr 2024
Algehele gradering
Lucille het ons soos familie ontvang met ons aankoms.
Hendrik L - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Dankie Lucille vir die hartlike verwelkoming.
Gerrit E - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike omgewing en ligging.
Christa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulike huisie met alles wat nodig is vir 'n oornag verblyf.
Rian O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig in die oop Karoo!
Deirdre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo vrede en baie nostalgies!
Annamarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die hoofpad en met vriendelikheid en gasvryheid oorlaai.
Stuart W - Mrt 2024
Algehele gradering
Was die beste aand in die Karoo.
Megan Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stay from Pretoria to Plettenberg Bay!
Gareth M - Feb 2024
Algehele gradering
Loved it.
Ronald N - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptional, a beautiful property.
Maria S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte afstand tussen die Kaap en die Vrystaat.
Ninette L - Jan 2024
Algehele gradering
Geleë ongeveer 4 km van N9 met goeie grondpad tot op die plaas. Diere vriendelik.
Linrie B - Des 2023
Algehele gradering
Perfek, lekker en ons sal weer gaan kuier.
Crystal P - Des 2023
Algehele gradering
5* in the Karoo, beautiful.
Spuy Z - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaaphuisies.
Marelize B - Des 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Boerie E - Des 2023
Algehele gradering
This was our second time at Karoo Vrede, we thoroughly enjoyed our stay.
Theuns H - Des 2023
Algehele gradering
Unieke, heerlike plaas oornag plekkie.
Jacobus J - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies en puik diens.
Emile L - Des 2023
Algehele gradering
Gehalte Karoo verblyf.
Bianca B - Nov 2023
Algehele gradering
Karoo-mooi en vriendelikste mense!
Gene K - Aug 2023
Algehele gradering
Sal weer hier oorbly.
Hanneke D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies ingerig.
Anette K - Jul 2023
Algehele gradering
Een van die mooiste, vriendelikste, prakties-uitgelegde plekke waar ons nog gebly het. Heerlik!
Philip S - Jun 2023
Algehele gradering
Eersteklas gasvryheid en gerieflikheid.
Gerrit P - Mei 2023
Algehele gradering
Ons 'pit stop' Suid-Kaap toe.
Karoo Vrede se terugvoer
Beste Gerrit en Cindi,
Dis altyd so lekker om julle hier te verwelkom! Hoop ons sien gou weer!
Groete, Lucille.
Lynette R - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo-rustig en heerlik ontspan.
Aldo L - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo-stilte.
Ilse B - Jan 2023
Algehele gradering
Breathtaking.
Liesl D - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte Karoo-nag-pitstop.
Lees meerKingsley E - Des 2022
Algehele gradering
Die rustigste plek in SA.
Jolene R - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik netjies en baie vriendelik.
Lynette N - Des 2022
Algehele gradering
Klein stukkie hemel.
Lees meerLance V - Des 2022
Algehele gradering
Sal weer kuier.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Jacques D - Des 2022
Algehele gradering
Dierbare mense.
Jacqueline S - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige, skoon en netjiese plekkie.
Jan G - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornag verblyf teen 'n goeie prys.
Eugene D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Yolandie B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou!
Beverly R - Aug 2022
Algehele gradering
Lucille made us and our Ridgeback feel very welcome.
Margariet S - Jun 2022
Algehele gradering
Warm Karoo-gasvryheid!
Karoo Vrede se terugvoer
Margariet, dit was so lekker om julle oulike gesinnetjie hier by ons te kon ontvang. Dit was net 'n voorreg gewees en ons hoop om julle gou weer te sien vir nog lekker gesels en 'n "quadbike" rit vir sussie.
Karoo liefde
Tanya K - Jun 2022
Algehele gradering
Karoo Vrede sê als.
William G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees! Sal my weer daar sien binnekort!
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Gelukkig sien mens darem die mooi sterre as mens in die aand arriveer. Sien uit daarna om julle weer eendag hier te ontvang en julle diere-kinders is altyd welkom om saam te kuier.
Karoo groete, Roelof en Lucille.
Markus V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie dat jy en jou gesin Karoo Vrede deel gemaak het van julle resiplanne. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Die stilte is sowaar deel van die vrede van die Karoo.
Hoop ons sien eendag weer.
Karoo-groete
Louis V - Apr 2022
Algehele gradering
Die chalet was baie gerieflik.
Karoo Vrede se terugvoer
Die Karoo se koue vra inderdaad vir 'n lekker kaggel.
Dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Hoop ons sien gou weer.
Karoo groete, Lucille.
Will V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike diens en gasvryheid op 'n Klein Karoo plaas!
Oloff / Danie V - Feb 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Knysna.
Karoo Vrede se terugvoer
Beste Oloff, dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Wat 'n lekkerte was dit om julle te kon ontmoet.
So bly julle kon die mooi van die Karoo nagte ervaar.
Hoop ons sien eendag weer.
Karoo groete, Lucille.
Johann H - Jan 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike rustige ervaring in die Groot-Karoo.
Karoo Vrede se terugvoer
Beste Johann, was ons voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te kon ontvang. Die sonsondergang is altyd iets om te beleef. Hoop ons sien julle gou weer!
Karoo groete, Roelof en Lucille
Julius D - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Julius! Altyd lekker om gaste te verwelkom soos familie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete Lucille
Marius J - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent place. Very private and ideal for pets.
Colett E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Leandri V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik, pragtig, gerieflik, fantasties!
Deon C - Des 2021
Algehele gradering
Sal weer hier bly.
Karoo Vrede se terugvoer
Hallo Deon
Dit sal lekker wees om julle weer hier te kan ontvang! Was lekker om julle te ontmoet.
Karoo groete, Lucille
Andrè B - Des 2021
Algehele gradering
Baie dankie Lucille - sy het ons so welkom laat voel en ons het heerlik geslaap. Wat 'n pragtige plekkie!
Beverly R - Des 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Tinki M - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en hartlik.
Pieter S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en vriendelik.
Karoo Vrede se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete, Lucille.
Annelize H - Okt 2021
Algehele gradering
Karoo hospitality at its best!
Lees meerKaroo Vrede se terugvoer
Hallo Annelize!
Always nice to meet "strangers" and see them leave as "long lost family".
Thank you so much for making Karoo Vrede part of your road trip! Hope to see you again soon.
Keep safe!
Werner O - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome!
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie dat ons deel was van julle padreis! Altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Groete vir Marinda en Danika!
Ryan S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Karoo Vrede se terugvoer
Hallo Ryan!
Was so lekker om julle hier te kon ontvang. Dankie vir jou vriendelike, mooi woorde oor Karoo Vrede. Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete,
Lucille.
Alet B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike Karoo-atmosfeer en gawe gasvrou en gasheer.
Bernhard P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaas.
Karoo Vrede se terugvoer
Hallo Barry, baie dankie vir jou terugvoer oor Karoo Vrede. Altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly en ook die vrede van die Karoo geniet.
Karoo groete, Lucille.
Adrie W - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Pieter W - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker soos altyd.
Karoo Vrede se terugvoer
Hallo Pieter, dankie jy Karoo Vrede deel maak van jou reisplanne Napier toe. Altyd lekker om vriendelike gaste met hulle oulike troeteldiere hier te ontvang.
Pieter O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies, rustig.
Annette W - Jul 2021
Algehele gradering
Voel asof jy by familie kuier!
Chantel J - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige oornag met die gevoel van plaaslewe!
Karoo Vrede se terugvoer
Baie dankie dat julle kom sterre kyk het by ons. Dit was so lekker om julle oulike gesinnetjie te kon ontmoet.
Karoo groete, Lucille.
Pieter W - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige Karoonag. Beste vir mense met honde.
Hernéne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike rusplek.
Karoo Vrede se terugvoer
Dit was so lekker om julle oulike gesinnetjie en Ouma en Oupa te ontmoet. Hoop ons sien weer eendag.
Frans L - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, rustige plaas-atmosfeer, uitstekende gasvryheid.
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie dat julle by ons kom oornag het. Dit was lekker om julle almal te ontmoet. Ons moet nou net volgende keer al die Lategans van Aberdeen hier kry, dalk is daar familie hier.
Alta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapplek.
Karoo Vrede se terugvoer
Baie dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Dit was so lekker om julle hier te ontvang en te kon ontmoet. Bly maar warm die winter daar in Pretoria. Hoop ons sien weer. Karoo-liefde
Elisma O - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Elisma. Die swembad is sowaar 'n wenner in die hitte! Bly julle kon die Karoo en sy mooi saam met ons geniet!
Groete Lucille
Andrea V - Des 2020
Algehele gradering
'n Magiese Karoo-wegbreek
Lees meerKaroo Vrede se terugvoer
Beste Andrea, baie dankie vir jou boodskap.Altyd lekker en 'n voorreg om sulke liewe mense soos julle hier te ontvang. Moet sê, die vol plaasdam na die goeie reën was 'n bonus!
Roland G - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige Karoo-plaas.
Karoo Vrede se terugvoer
Roland, dankie vir jou mooi woorde oor Karoo Vrede. Die stappies vroeg in die oggend is altyd 'n lekkerte!
Gerrit P - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese oorslaapplek, reg langs die N9 maar tog op die plaas.
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Gerrit, was ons voorreg om julle hier te kon ontvang.
Hanle P - Des 2020
Algehele gradering
Troeteldier-vriendelike verblyf in die rustige Karoo.
Bernie K - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige Karoo-plaas!
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie vir jou boodskap Bernie, altyd lekker as mense saam met ons die mooie sonsondergang kan waardeer.
Dirk D - Des 2020
Algehele gradering
Ongeëwenaarde gasvryheid.
Karoo Vrede se terugvoer
Dankie Dirk, vir jou terugvoer. Dit was so lekker om julle hier by ons te kon ontvang.
Elaine C - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik en die gasheer en gasvrou was vriendelik en baie tegemoetkomend.
Jeanine J - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut salig!
Mara-ann B - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Morne J - Okt 2020
Algehele gradering
Great plek, great mense, wat n belewenis!
Sonja J - Okt 2020
Algehele gradering
Die stilte van die plaas en die gevoel van kuier was baie lekker gewees.
Sharon V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike oornag bestemming sal dit definitief weer in die toekoms gebruik.
Mandie N - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese, skoon en netjiese verblyf!
Marius A - Sep 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer hier oorbly en vir vriende aanbeveel.
Marlize B - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas, vriendelike eienaars, netjiese eenheid.
Dries V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties ten opsigte van alle graderings vereistes.
Riaan K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Hannes N - Mrt 2020
Algehele gradering
Die naam Karoo Vrede som dit pragtig op, presies wat dit is!
Lees meerLorraine M - Mrt 2020
Algehele gradering
Karoo Vrede was heerlik rustig.
Chris L - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Anlo H - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en mooi met die vriendelikste gasheer en gasvrou. Alles wat jy nodig het met die rustigheid en vars lug van die Karoo.
Rika D - Des 2019
Algehele gradering
Rustige en veilige Karooplaas met netjiese eenhede.
Ilani J - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oornag stop in die Karoo.
Roeme V - Des 2019
Algehele gradering
Wish I could give 10 stars!!!
Danie G - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Fritz H - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in 'n mooi omgewing met baie vriendelike gasheer.
Carina K - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Annemarie H - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, gerieflike en lekker.
Carla P - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker oopplan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Berskuil Plaas, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap