Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipwerf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marlynstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Klipwerf is 'n lieflike kliphuis in die kusdorp, Struisbaai, en is 'n ideale vakansiekeuse vir vriende en gesinne.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n diepvrieskas toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die huis het ook 'n vermaakarea met 'n kroeg, 'n beskutte stoep met braaigeriewe en buitesitplek. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die eiendom. Die huis is ook naby Skulpiesbaai en die hawe en is net 'n kort entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Klipwerf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marlynstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipwerf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marlynstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA906d4d745dad8c51a095abb9bb25a3a6fe20704b2100524e6d371454ae96a9f108302967b2c27cc751083150d79ee477ac60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 29 Marlyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -34.807086859241 20.052589366625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem