Korentepoort Dam
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Korentepoort Dam is 16 km van Riversdal aan die voet van die Langeberge geleë. Riversdal is tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete, en is 40 km van Stilbaai af.
Verblyf word gebied in 7 chalets en 'n ou skoolgebou genaam die Skooltjie wat 'n pragtige uitsig oor die dam het. Elke chalet het ’n sitarea, kombuis, badkamer en 2 slaapkamers wat klerekaste het. Die kombuise is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en kombuistoebehore.
Alle linne word voorsien vir die chalets, maar gaste wat in die Skooltjie-eenheid bespreek moet asb. hul eie linne saambring.
Hier kan gaste watersporte soos forelhengel en motorbootski op die dam beoefen. Vir gaste wat aktiwiteite op land verkies, is die Slapende Skoonheid-voetslaanroete en fietsry deur die woud twee heerlike alternatiewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Korentepoort Dam het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap