Kratzplatz
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kratzplatz is sentraal in die kusdorp Lüderitz in Karas geleë.
Verblyf word in 12 en suite-slaapkamers aangebied, elkeen met 'n TV, yskas en koffie- en teemaakgeriewe, en daar is ook 4 selfsorg-eenhede. WiFi en veilige parkeerplek is vir gaste beskikbaar. Elke kamer is uniek ingerig, 'n paar het dubbelbeddens of enkelbeddens, en ander is gesins-eenhede.
Let asb. op dat daar 3 honde en 2 katte op die perseel woon.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas
- Gaste dink Kratzplatz het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nachtigalstraat 5, Luderitz, 0000, Karas