Langebaan Golf Lagoon Haven
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Langebaan Golf Lagoon Haven is 'n lieflike selfsorghuis op Langebaan-landgoed in dié strandmeerdorpie en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies.
Die kombuis lei na 'n sessitplek-etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Hierdie eenheid is naby die klubhuis, gemeenskaplike swembad, tennisbane, gimnasium, restaurant en die landgoed se wandel- en fietsrypaaie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Golf Lagoon Haven het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap