Lemontenara
Beskrywing
Dié eenheid het 1 kamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, vrieskas-yskas, tweeplaatstoof en broodrooster. Wasmasjien en strykgeriewe is buite die gebou beskikbaar. Badkamer het ’n bad, maar geen stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers: een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en broodrooster.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers: die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed (geskik vir kinders). Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, strykyster, tweeplaatstofie en broodrooster.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Rustieke eenheid met 3 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort met 'n gas-geiser. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, 'n ketel en 'n mikrogolf. Daar is 'n leefarea met 'n TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het 2 slaapkamers: die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, strykyster, tweeplaatstofie en broodrooster.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n driekwartbed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ’n stapelbed in die vierde slaapkamer. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is 'n motorhuis en binnebraai. Die huis is afgeleë, ongeveer 400 m van die kothuise af.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom