Brummer House
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 396, Diepkloof, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Brummer House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis teen die rivier in Malgas. Malgas is 'n klein dorpie aan die oewer van die Breederivier omring deur die Potbergreeks, 30 km suidoos van Swellendam en 280 km van Kaapstad af. Dit is net 2,5 uur se ry van Kaapstad af.
Die dubbelverdiepinghuis is na aan die natuur en op die rivier en het 'n privaat jetty en boot-parkeerplek in die water. Dit is geskik vir 15 gaste en het 5 slaapkamers. Daar is ’n binne-braai, sowel as ’n buite-braai en ’n boule-baan.
In die hoofhuis, het die eerste slaapkamer op die grondverdieping 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Op die boonste verdieping het die eerste slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede badkamer het 2 dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kothuis langs die hoofhuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en kombuisie.
Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, braaigeriewe, 'n eet-area, TV met DStv en 'n stoep met 'n sit-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erfdeel 396, Diepkloof, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Brummer House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 396, Diepkloof, Malagas, 7441, Wes-Kaap