Martinique 11
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 023 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Martinique 11 is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie selfsorghuis is naby die ikoniese Thompsonsbaai-strand geleë en is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met 'n asemrowende see-uitsig.
Dié eenheid op die gronndverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer bied ook toegang tot 'n toegeboude binnehof. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het 'n gasbraai. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en 'n etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek en parkeerplek vir gaste is in die kompleks beskikbaar.
Daar is direkte toegang tot die strand en Thompsonsbaai-strand met 'n getypoel is 'n entjie se stap ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal