Nadine's Self-catering Accommodation
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Nadine's Self-catering Accommodation bied gastekothuise in Stormsrivier. Die perseel is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat 3 gaste in 'n kleiner huisie en 5 gaste in ons tweeslaapkamer-gesinshuis kan akkommodeer. Elke huisie het 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuisie met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, en 'n sitarea. Die huisies het ook 'n dek met braaigeriewe. Ons voorsien gratis WiFi, volle DStv-pakket en lugversorging. Daar is ook 'n kragopwekker gedurende beurtkrag.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie. Die perseel is naby 'n paar restaurante en 'n mikro-brouery in die dorp. Let as. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Dit is ook naby doendinge soos Zipline-toere, fietshuur-plekke, tjoepvaar, perdry- en voetslaanroetes. Die Stormsriviermond is sowat 14 km ver en het ook 'n aantal doendinge soos kajakvaar en kanovaar deur die Stormsrivierkloof, voetslaan oor die hangbrug en allerlei ander dagstappe. Reksprong by die Bloukransbrug is ook net 23,5 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Nadine's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap