Ocean Vibes Surfer Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Ocean Vibes Surfer Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Margate, KwaZulu-Natal. Die woonstel is die ideale strandwegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 enkelslaapbanke, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Die eetarea lei na die balkon waar daar buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Manaba-strand wees.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Lilliecrona-boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Vibes Surfer Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal