Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Villa Unit 3

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View 3 is 'n knus woonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus wat gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste bied. Dit is ideaal vir vakansiegangers op soek na verblyf naby die strand.

Die woonstel beskik oor 2 kamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die leefarea is daar 'n TV, gemaklike sitplek, eetkamertafel en 'n skuifdeur wat na 'n houtbalkon lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fa8a9626e6830ff9740a3096809bbb8d9198a8b3220c0bebdc3e557cac85a9e2d6b6c41b6048deccbb7ae94f19919e1b3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 11 Main road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512831201197 31.230090985844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem