On The Beach 11
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
On The Beach is in Swakopmund, 'n bekoorlike dorpie aan die die sentraalkus van Namibië. Die eenheid is slegs 1,2 km vanaf Swakopmund Waterfront se winkelsentrum en jetty.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid is op die grondverdieping en het 'n stoep en 'n klein tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink On The Beach 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom