Oolyfie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is. Dié kothuis het 'n randvloeiplonspoel met 'n uitsig oor die olyfboord.
Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel vir koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in die sitarea en die slaapkamer, en ondervloerse verhitting oral in die huis.
Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof. Daar is ook 'n omheinde tuin vir die honde en stalle en 'n perdekamp vir perde. Die plaas bied stap- en perdryroetes wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap