Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas by die See

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppi Plaas by die See is op 'n plaas in Stilbaai geleë en bied gerieflike verblyf mrt 'n plaas-atmosfeer.

Donkiedam-eenheid bied slaapplek aan 1 tot 5 gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. In die leefarea is daar 2 enkelbeddens wat ook in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak

Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste moet hul eie braairooster en hout saambring. 'n Braairooster kan by die kantoor gehuur word. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer.

Die Kleinhans-familie boer met volstruise, beeste, perde en skape. Miniatuur-donkies kan op versoek geborsel en gevryf word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Oppi Plaas by die See
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletta Gesina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Plaas by die See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8240828d62413dc1e39b820ad30a252458340521030f62a23f612641d53fe04292836dfd7e2081708c3b9e7c32a7bd68e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem