Oppidraai B
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppidraai B bied smaakvol versierde selfsorgverblyf in Bekbaai, Paternoster. Dit is sowat 60 m van die strand af. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is, so dit kan besig en raserig raak gedurende vakansies.
Die eenheid het slaapplek vir 4 mense in 2 en suite-slaapkamers. Op die boonste vloer is daar 'n oopplan-kombuis en 'n eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met bad en stort. En daar is 'n gaste-toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n elektriese stoof en oond, en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n houttafel en 10 stoele. En daar is 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kaggel en WiFi in die leefarea.
Buite is daar 'n gemeubileerde patio met braaigeriewe en lieflike uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1698
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppidraai B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap