Paljas
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 133 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paljas bied pragtige selfsorgverblyf met see-uitsigte in Bekbaai in Paternoster en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die huis is geskik vir tot 4 gaste en et 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is beide bad- en stortgeriewe beskikbaar.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Paljas bied 'n gerieflike en ruim braai-area, 'n buitesitarea en 'n groot tuin.
Die huis is naby Bekbaaistrand, Crayfish Wharf en die hoof-inkopiestraat in die dorp.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 758
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- St Augustine-weg 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paljas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Augustine-weg 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap