Ramsgate Palms Unit J
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 240 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ramsgate Palms is teen Ramsgate-hoofstrand se heuwel geleë en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.
Ramsgate Palms Unit J is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is plafonwaaiers in al die die leefareas. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, sowel as 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Gasbraai is ook beskikbaar.
Daar is 'n swembad in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin. Die tuin omring die kompleks en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Let daarop dat daar slegs 1 parkeerplek per eenheid is.
Ramsgate Palms Unit J is stapafstand vanaf die strand, waar lewensredders die hele jaar aan diens is. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmark en die gewilde Waffle House is alles ook stapafstand vanaf dié kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 242
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms Unit J het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal