SandyPaws
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SandyPaws is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 in Gouritsmond.
Die woonstel is op die tweede verdieping van die hoofhuis met eie privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoof slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en komberse word voorsien maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware ens.. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met OpenView en 'n see-uitsig ontspan. WiFi en DStv is ongelukkig nie beskikbaar nie.
Braaigeriewe en skaduparkeerplek onder 'n afdak word voorsien.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
SandyPaws is net 500 m vanaf die rivier en 900 m vanaf die strand. Gaste kan op die strand gaan stap, die getypoel besoek, gaan visvang, branderplankry of walviskyk tussen Julie en November.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
- Gaste dink SandyPaws het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap