Sea Whisper
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Francis Court F02, Diana-singel, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Whisper is 'n ruim woonstel in die hartjie van St. Francisbaai en het direkte toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en die ander slaapkamers en badkamers is op die onderste verdieping.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en dit lei na die leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasdeure lei na die balkon met meubels en gasbraaigeriewe. Hier kan gaste die gedeeltelike see-uitsig geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kompleks het 'n gedeelde swembad en 'n hek wat na die strand lei.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lesley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- St Francis Court F02, Diana-singel, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Whisper het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Francis Court F02, Diana-singel, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap