Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 730 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Steenbok 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin en die huis net 150 m van die strand af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en 'n vierde slaapkamer met 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie 3 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n etenstafel. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel.

Buite is daar 'n groot tuin en 'n onderdakbraai. Die huis bied veilige parkeerplek in 'n motorhuis en ekstra, oop parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5701b421e6bb871f611a9d0c8a48573e6d47cf23f098c101da9a46262981142b692023ba0ed1755cc09ce50a99702c53d299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 8) 13 Steenbok Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7954359 20.0470366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem