Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Hideaway

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 25 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Hideaway bied verblyf in 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 4 gaste in Langebaan, net 150 m van die strand af.

Die kothuis is op dieselfde perseel as die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en daar is 'n stort en 'n toilet in die privaat badkamer. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, yskas en die nodige eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot privaat buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Langebaan bied verskeie aktiwiteite soos seilplankry, sweefski, kajakvaar, hengel, gholfspeel, perdry, bergfietsry en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Sunset Hideaway
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Hideaway het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c7bf00669177f5c582285447e99bec1e463cf4536c514eff2916d97696a14e92cfff0a716767848c38cee0281acbbc5d1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 85 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.08259 18.03283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem