- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tarantula Guesthouse Unit 1 bied gerieflike selfsorgverblyf aan die buitewyke van Calvinia, stapafstand vanaf die middedorp. Hierdie eenheid is perfek vir paartjies wat die klein dorpie besoek en bied skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Hantamberge.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe ontspan terwyl hulle toegang het tot 'n vuurput in die tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Calvinia is 'n aantreklike dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerismekantoor navraag doen oor begeleide staptoere na die dorp se spesiale besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 489
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tarantula Guesthouse Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap