The Boulders 401
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 142 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Boulders 401 is 'n strandfrontwoonstel in Compensation-weg in Ballito. Dié kompleks is naby 2 klein winkelsentrums stapafstand of net 'n entjie se ry ver.
Die woonstel op die vierde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die hoof- en tweede slaapkamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see, en het 'n plafonwaaier elk.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV met DStv en Netflix, maar gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Daar is ook gemaklike sitplek en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, wat 'n swembad en braai-area insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boulders 401 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom