- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Country Guesthouse is op die voorheuwels van die Helderberge geleë en is die ideale wegbreekbestemming vir enige vakansie. Die gastehuis is sowat 12 km buite Stellenbosch en bied maklike toegang tot die N2 en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dié gastehuis beskik oor 13 kamers, insluitend die Herehuis, asook verskeie aparte suites en kothuise wat 'n uitsig op die wingerde, tuin en dam bied.
The Country Guesthouse is ook bekend vir sy uitstekende restaurant, 96 Winery Road en vir die intieme troues wat hier gehou word, die ligging is ideaal vir enige geleentheid. Die pad na die Kapel se oorspronklike houtdeure word omsoom deur ou bome en die muurskildery teen die plafon is 'n absolute lus vir die oog. Daar is plek vir 60 gaste in die kerkbankies van hout.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
La-Toyah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Country Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Raithby Somerset-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap