Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cove

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Skulphoek 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cove is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks, in Struisbaai geleë is. Dit het 'n privaat ingang en bied gerieflike oornagverblyf.

Hierdie eenslaapkamereenheid het gerieflike slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die onderdakstoep dien as die sitarea en het gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai en lei na die voorkant van die erf wat 'n grasperk het.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie gewilde vakansiedorpie het een van die langste strande in die Suidelike Halfrond en spog met witgekalkte vissershuisies, kleurvolle vissersbote en 'n hawe. Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport, soos kajakvaart, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang en sweefski. Gaste kan ook skulpe versamel, op die strand stap en walviskyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Landastraat, Skulphoek 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Skulphoek 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738179f6e44362f2f519b051eefde12d7582a08a6152966ae7dc23d0dab4db64d8beecc5d18c722916e4e3a68d4ec468ded5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Landa Street 38 Skulphoek 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810612771965 20.043018674477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem