The Heidelberger
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 295R1 036 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Heidelberger is in die sonderlinge erfenisdorpie, Heidelberg in die Wes-Kaap geleë. Dit is 40 m vanaf die pad langs die kanaal waar daar tarentale rondloop en 1 km vanaf die N2-hoofweg.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n waaier, ’n verwarmer, ’n haardroër, komberse, hangers en handdoeke.
Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n spieëlkas en hangplek vir klere. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n stapelbed.
Die woonstel het ’n klein biblioteek en speletjies. DStv en Netflix is ook beskikbaar. Die oopplan-eetarea en -kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Tee en koffie word voorsien. Die badkamer het ’n storthokkie en 'n bad, en seep, sjampoe en badskuim word voorsien.
Daar is ook braaigeriewe en buitemeubels. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. ’n Bababedjie word voorsien en ’n wasgoeddiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink The Heidelberger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap