Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay Luxury Apartment 715

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Herolds Bay Luxury Apartment 715 is op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks. Dit is 'n selfsorg-duplekswoonstel 300 m vanaf die strand.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer lei na 'n Juliet-balkon met asemrowende see-uitsigte en daar is 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind en die kamer het 'n uitsig op die berge. Gaste in hierdie kamer gebruik die gesinsbadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte toilet op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word verskaf.

Daar is 'n kombuis, oopplan-sitarea en 'n eetarea op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n babaplonspoel, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n sitarea buite wat daagliks skoongemaak word. Veilige, toegangsbeheerde parkeerplek in die kelder is beskikbaar.

Daar is verskeie veilige toegangspunte uit die kompleks om toegang tot die strand te kry. Heroldsbaai bied doendinge soos swem, branderplankry, voetslaan, gholf, visvang, voëlkyk, en dolfyn- en walviskyk wanneer dit in seisoen is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Herolds Bay Luxury Apartment 715
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Herolds Bay Luxury Apartment 715 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2cfacfa6330853994b063969b711e9cbd9a9c2beac5d814707d3776e472b1c779479757f45a657890dc15316fec79f97c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715 Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053611170947 22.389900301374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem