Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kiewiet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet 3996, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Kiewiet is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of vriende wees wat graag van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n bad in die kamer en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n veerpyltjiebord. Dit lei na die vuurput waar gaste saam kan kuier.

Die huis grens aan die reservaat se grond en gaste kan wild gewaar. Dit is ook naby Leeuspruit, Krugerwildtuin en Marlothpark se grens en gaste kan leeus, seekoeie en visarende hoor. Die verblyf is 20 km vanaf Krugerwildtuin se Krokodilbrug.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Kiewiet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vivian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Kiewiet 3996, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Kiewiet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet 3996, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77ade846d66b48e78137d19e982cedb495fc4d9d61df0bb3db1bf8c57092a28e97100d3f144ae5483aa3594a0058fd2abd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Kiewiet 3996 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.350048875383 31.799434970347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem