The Manna Cottages
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Manna Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas in Hogsback in die Oos-Kaap. Die kothuise word deur appelbome omring en is die ideale wegbreek vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Verblyf word in 4 pragtige kothuise gebied en elkeen beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n kaggel. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange.
Die welige tuin is die perfekte plek om te ontspan. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die omgewing sluit bergfietsry en voetslaan in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bruce Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink The Manna Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap