Tibani Nature Reserve
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R485R412 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tibani Natuurreservaat bied verblyf in 'n selfsorghuis en op 'n kampeerplek in 'n 600 ha-reservaat 15 km vanaf Montagu.
Botterboomhuisie is 'n dubbelverdiepinghuisie wat na die plaaslike botterbome vernoem en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 12 V-krag om 'n selfoon of skootrekenaar te laai. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, gasyskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan.
Die huis lei na 'n dek met 'n ingeboude braai, 'n sonverhitte plonspoel en 'n uitsig oor die omgewing.
Mongoose Campsite is ideaal vir natuurliefhebbers, lekker privaat en het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Maksimum 6 gaste word toegelaat.
Buite die ablusiegeriewe is daar opwasgeriewe met 'n wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water en sonkragligte sorg saans vir beligting. Daar is ook 'n draagbare waterpunt by die kampeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar, maar geen kragpunte nie.
Daar is 'n plaasdam om in af te koel en 'n vuurput waarom gaste lekker kan kuier.
Gaste kan die reservaat te voet of met 'n bergfiets verken, of die 4X4-roete tot bo-op die berg volg en die uitstekende uitsig bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Tibani Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap