Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
Bladsy 5 - 85 lekke plekke om te bly
Rugged Rocks - Dolphins View is 'n strandkothuis in Port Alfred, in die hartjie van die Sonskynkus. Dit bied verbly...
Bretton Beach Crest Holiday Cottages bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Port Alfred. Dis ideaal vir paartji...
Beachfront House is op die strandfront in Port Alfred en hierdie dubbelverdiepingvakanasiehuis bied verblyf aan gas...
Rugged Rocks - Monkey Hut is 'n verhewe houtchalet in die hartjie van die Sonskynkus, Port Alfred. Dit bied verblyf...
Wavecrest Self-Catering Suites is aan die Sonskynkus in Port Alfred geleë. Dit het 3 selfsorg-eenhede wat goed inge...
Poseidon Guest House and B&B bied pragtige verblyf in Port Alfred. Dit is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers en i...
Our Beach Home is ’n selfsorg-meenthuis in die Kowie Beach Cabanas-kompleks in Port Alfred, ongeveer 10 m vanaf die...
Wiltshire Rondavel skuil in 'n rustige, parkagtige tuin op die eienaar se erf in Port Alfred. Dit bied oornagverbly...
Casa Leah's is 'n knus selfsorg-houthuis vir 4 gaste in Port Alfred. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer...
Sandawana on the beach is 'n moderne woonstel in Port Alfred, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Dit is die ideale be...