- Aberdeen(8)
- Addo(2)
- Adelaide(1)
- Adendorp(2)
- Alexandria(3)
- Aliwal-Noord(21)
- Amanzi(1)
- Barkly-Oos(4)
- Bathurst(6)
- Beachview(4)
- Bedford(2)
- Bluewater Bay(36)
- Boesmansriviermond(23)
- Boknesstrand(10)
- Burgersdorp(10)
- Butterworth(2)
- Cannon Rocks(29)
- Cathcart(2)
- Chintsa (Cintsa)(23)
- Cofimvaba(1)
- Colchester(27)
- Cookhouse(1)
- Despatch(8)
- Dordrecht(1)
- Elliot(3)
- Fort Beaufort (KwaMaqoma)(1)
- Fort Gale(5)
- Gamtoosmond(2)
- Glengariff(15)
- Gonubie(52)
- Graaff-Reinet(98)
- Greenshields Park(1)
- Gxarha (Morganbaai)(32)
- Haga-Haga(8)
- Hankey(1)
- Hofmeyr(1)
- Hogsback(33)
- Humansdorp(13)
- Humerail(4)
- Jansenville(3)
- Jeffreysbaai(431)
- Joubertina(10)
- Kaap St. Francis(91)
- Kareedouw(5)
- Kasouga(1)
- Keimond(35)
- Kenton-on-Sea(44)
- King Williams Town(7)
- Kirkwood(12)
- Kleinemonde(5)
- Koffiebaai(8)
- Krakeelriver(1)
- Lady Grey(11)
- Loerie(1)
- Lusikisiki(1)
- Maclear(7)
- Makhanda (Grahamstad)(35)
- Matatiele(3)
- Middelburg(23)
- Mngungundlovu(1)
- Molteno(2)
- Nieu-Bethesda(37)
- Nxuba (Cradock)(28)
- Oesterbaai(21)
- Oviston(3)
- Patensie(12)
- Pearston(3)
- Port Alfred(81)
- Port St Johns(12)
- Queenstown(19)
- Seafield(10)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(11)
- St. Francis(137)
- St. Francisbaai(102)
- Steynsburg(4)
- Steytlerville(3)
- Stormsrivier(82)
- Stutterheim(3)
- Tarkastad(3)
- Thornhill(3)
- Twee Riviere(2)
- Ugie(1)
- Uitenhage(13)
- Venterstad(2)
- Willowmore(17)
- Addo-olifantpark(56)
- Amathole-distrik(426)
- Baviaanskloof(35)
- Buffelstad(361)
- Fish River Mouth(1)
- Greater Addo(116)
- Grens Area(481)
- Katberg(1)
- Kouga-Omgewing(642)
- Nelson Mandelabaai(501)
- Rhodes(29)
- Sarah Baartman-distrik(1744)
- Selbourne(39)
- Sondagsriviervallei(289)
- Sonskynkus(1611)
- Transkei(78)
- Tsitsikamma(93)
- Uitenhage Farms(56)
- Wildekus(576)
Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oos-Kaap akkommodasie
2551 lekke plekke om te bly
Kudu Ridge Game Lodge is 'n malaria-vrye, privaat wildreservaat 15 km van Addo-olifantpark af. Kudu Ridge bied geri...
Pamperlang Slaapplekkie bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van die Addo O...
Glen Isla is in Gqeberha (Port Elizabeth), naby George's Park en 'n rits winkels, restaurante, skole, besighede, di...
Claptons Beach The Jackalope 42 is 'n lieflike duplekseenheid in 'n kompleks in Clapton-strand, Marina Martinique, ...
Brooklands Place bied heerlike oornagverblyf met aparte ingange op die eienaar se eiendom in die hartjie van Weybri...
Beach Break is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die lieflike woo...
Salty Smiles bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike houthuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is die id...
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n hee...
And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir...
Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Eli...
Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die... Lees meer